3D Druk en Ontwerp


Het jy 'n prototipe of 'n 3D-afdruk nodig vir 'n ontwerp wat jy het? ..

WEBANDIT is tot u diens
32
Maak DIT Werklik met WEBANDIT </>

CAD/3D-ontwerp

Stuur jou idee en ontwerpkonsep vir ons sodat ons 'n 3D-model daarvan kan skep volgens jou spesifikasies

3D-drukwerk/prototipering

Verander jou 3D-model in 'n werklike tasbare 3D-gedrukte voorwerp vir besigtiging en massaproduksie.

Bring jou idees tot lewe

Stuur vir ons 'n e-pos en ons kan jou idees bespreek en wat jy moet doen om jou idees tot lewe te bring
Kontak Ons